Vrou

Hierdie artikel toon die verskil tussen 'n man en 'n vrou aan.
Vir die artikel oor die speelkaart, sien vrou (speelkaart).
Afbeelding van 'n vrou op die Pioneer-plaat wat die buitenste ruimte ingestuur is
Vroue

'n Vrou is 'n volwasse vroulike mens, in teenstelling met 'n volwasse man. Die uitdrukking vrou (meervoud: vroue of vrouens) word gebruik wanneer na biologiese geslagsverskille, kulturele rolverskille, of albei, verwys word.

'n Meisie is 'n vroulike menslike kind, in teenstelling met 'n manlike kind wat 'n seun genoem word. Die uitdrukking meisie word soortgelyk as vrou in die vorige paragraaf gebruik. Wanneer 'n meisie volwasse word, staan sy bekend as 'n vrou, behalwe in die geval van sekere streekstaalgebruik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne